God se familie

 besig met God se sending

na die wêreld!


 


Een van die KIX-onderwyseresse wat die afgelope twee jaar as kleuterskool-onderwyseres opgelei is, besig met 'n klassie. As uitvloeisel van hierdie opleiding, word daar tans 'n splinternuwe KIX-skooltjie op Malingunde in Malawi gebou.

 

Lees verder