Waar werk ons? | We serve here
Waar werk ons? | We serve here

Waar werk ons? | We serve here

Die NG Kerkfamilie is betrokke by verskeie bedieningsvelde binne die RSA in Kaapland, Kwazulu-Natal en by van ons susterkerke buite Suid-Afrika in bv Zimbabwe, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Kenia, Angola. Daar is ‘n groot verskeidenheid projekte aan die gang wat insig gee in die gestuurde karakter van ons kerkwees en besondere geleenthede bied vir diens en getuienis.
Saam met vennote fokus ons interkultureel op...
  • Woordbediening
  • Onderwys & opvoeding
  • Mediese bedieninge
  • Ontwikkeling & industrie
  • Arbeidsbediening
  • Omgewingsorg
  • Randmense
  • Ander gelowe
in Kaapland, Kwazulu-Natal, Afrika en die wêreld. Kom raak betrokke!

Show:  20   50   100   all

2010-09-06 - Msinga Nuusbrief Augustus 2010
Waar werk ons? | We serve here | Msinga | Msinga Nuusbriewe

2010-09-03 - Makhathini
Waar werk ons? | We serve here

2010-08-30 - Wes- en Suid-Kaap
Waar werk ons? | We serve here | Malawi

2010-08-30 - Onderwys & Opleiding / Teaching & Training
Waar werk ons? | We serve here