KwaZulu-Natal
SECTION UNDER CONSTRUCTION > KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

Deur middel van ontwikkelende vennootskappe van NG Familie gemeentes en gereelde uitreike ondersteun die KGA die Msinga en Makhathini gemeentes van die VGK in Kwazulu-Natal. Dié beoefening van onderlinge gemeenskap tussen gemeentes in Kaapland en Natal, die samewerking by ‘n verskeidenheid projekte en die opofferinge wat uitreikspanne gereeld maak, beklemtoon die gestuurde karakter van ons kerkwees en dit bied besondere uitdagings en geleenthede vir diens en getuienis. Saam as vennote fokus ons interkultureel op...
  • Woordbediening
  • Onderwys & opvoeding
  • Mediese bedieninge
  • Ontwikkeling & industrie
  • Omgewingsorg
Kom raak betrokke!

Show:  20   50   100   all