 |
| |
Waar werk ons? | We serve here
>
Zimbabwe
Zimbabwe
Die NGK Familie is deur die KGA reeds sedert 1891 in Zimbabwe betrokke by verskeie bedieningsvelde saam met ons susterkerk die RCZ (Reformed Church in Zimbabwe) en die KMAP (Harare). Sedert Morgenster sendingstasie op Mugabe berg in die Suide van Zimbabwe aangelê is, het verskeie bedieningsprojekte ontwikkel. Die aanvanklike pioniers was 'n NG predikant en 7 Sjona vaardige evangeliste. Hulle verhaal vertel van roeping, van gestuur wees, van groot opofferinge en van besondere vrug op hulle werk. Die bedieninge wat met die jare ontwikkel het en voortbestaan, bied uitdagende geleenthede vir meelewing en gesamentlike diens en getuienis. Saam met ons susterkerke in Zimbabwe fokus ons tans interkultureel op...
- Woordbediening
- Onderwys & opvoeding
- Mediese bedieninge
- Ontwikkeling
Kom raak betrokke!
The DRC Family, through CFW, is involved in Zimbabwe since 1891 in partnership with our sister churches the RCZ (Reformed Church in Zimbabwe) and the CCAP (Church of Central Africa, Presbyterian) Harare. Since Morgenster mission station was founded on Mugabe mountain in Southern Zimbabwe, several ministries were developed. The pioneers were one DRC minister and 7 Sjona speaking evangelists. Their story reveals calling, mission focus, sacrifices and of remarkable fruit on their work. The ministries that developed and which still exist provide opportunities for involvement and for mutual service and witness. Together with our sister churches in Zimbabwe we inter-culturally focus on..
- Ministry of the Word
- Education and training
- Medical ministries
- Development
Come, get involved!
|
|
|
|