 |
| |
SECTION UNDER CONSTRUCTION
>
Your going | Jou uitreik
Your going | Jou uitreik
Die NG Kerkfamilie is betrokke by verskeie bedieningsvelde binne die RSA en by van ons susterkerke buite Suid-Afrika, wat meer as 100 jaar gelede begin is. Daar is ‘n groot verskeidenheid projekte aan die gang wat insig gee in die gestuurde karakter van die kerk en besondere geleenthede bied vir diens en getuienis. Foto: In 1911 het NGK sendelinge die kerk van Christus onder die Tiv volk van Noord-oos Nigerië geplant. Gyang Gyang Sai (94) en ds Francois Orffer (80) wat in Tivland gebore is en gewerk het, gesels tydens ‘n onlangse KGA besoek weer na 40 jaar in Tiv met mekaar.Saam met vennote fokus ons interkultureel op... - Woordbediening
- Onderwys & opvoeding
- Mediese bedieninge
- Ontwikkeling & industrie
- Arbeidsbediening
- Omgewingsorg
- Randmense
- Ander gelowe
in Kaapland, Kwazulu-Natal, Afrika en die wêreld. Kom raak betrokke!
|
|
|
|