Ruvuma
Venootskappe | Partnerships > Ondersteuningsvennootskappe | Support partnerships > Ruvuma

Ruvuma

Ruvuma bestaan hoofsaaklik uit twee groepe, (1) die sendelinge en personeel in die veld, genoem die Ruvuma veldvennote (RVV), en dan (2) die ondersteuners in Suid Afrika (ROV). Dis belangrik vir elkeen wat deel van Ruvuma is, om te onthou dat ons interkerklik is en daarom poog om so inklussief as moontlik ten opsigte van mekaar se herkoms, identiteit, en spiritualiteit te wil wees.

VISIE


‘n Woordgebasseerde geloofsgemeenskap, wat alle nasies in Noord-Mosambiek in hulle totaliteit dissipel, sodat Christus alles in almal kan wees (Kol 3:11).

KONTAKPERSONE
  • Voorsitter:
    Herman van der Merwe
    M: 082-577-7038
    W: 021- 886-6225
    H: 021-887-4107
    E: herman@bkrlogista.com
    Posbus 6021, UNIEDAL, 7612
  • Ondervoorsiter: Chris Koch
    M: 083-229-6034
    W: 022-772-2789
    H: 022-772-2712
    E: chriskoch@mweb.co.za
    Posbus 45, Langebaan, 7357

Show:  20   50   100   all