CAVA

Gerard Breytenbach, CAVA

Gerard Breytenbach, bestuurder van CAVA

 

Klik hieronder en lees

 

CAVA (Christian Audio-Visual Action) is ‘n nie-winsgewende bediening wat meer as 35 jaar gelede in Zimbabwe ontstaan het toe sendelinge die nood van die Zimbabwe-plaaswerkers raakgesien het. Stelletjies literatuur, oudio-kassette en prenteboeke is aan boere beskikbaar gestel met ’n bandspeler wat met die hand gedraai is en dus sonder elektrisiteit of batterye werk.  Sedertdien het CAVA ontwikkel tot ’n drieledige nasionale bediening met ‘n reikwydte in vyf Suider-Afrikalande wat fokus op:

  •    Literatuur en drukwerk
  •    Oudiovisuele bediening
  •    Dissipelskap-opleiding o.a. in die gevangenis, deur middel van NBI-kursusse.

CAVA probeer om die relevante materiaal so bekostigbaar moontlik te hou en is dus baie afhanklik van ondersteuning.

 

KONTAK

Ds. Gerard Breytenbach
00263 4 495 600; W 00263 772 369 962
cavazw.office@gmail.com of gerard.breytenbach@yahoo.com