Malawi

Malawi

Malawi

 

Klik hieronder en lees meer:

 

Malawi, wat ’n totale area van 118,480 km2 beslaan, word omring deur Mosambiek aan die weste, suide en ooste, Zambië aan die noord-weste en Tanzanië in die noord-ooste. Die hoofstad is Lilongwe, die amptelike taal Chichewa en die geldeenheid word die Kwacha genoem. Daar woon ongeveer 14 miljoen mense in Malawi – een van die digsbevolkte lande in Afrika.

Die KGA is by verskeie bedieninge van die CCAP Nkoma-sinode betrokke.

 

LEES MEER OOR:
 

CCAP 

Ds. Vasco Kachipapa
ccapnkhomasynod89@gmail.com
+265 175 4448
 

CCAP Nkhoma-sinode Departement Gesondheid

Dr. Reynier Ter Haar
nkhoma2008@gmail.com
+265 175 4439
www.nkhomahospital.org.mw
 

Mchinji Sentrum vir Weeskinders (Home of Hope)

Lucy Chipeta
mchinjihoh@gmail.com
 

Departement Omgewingsorg

Hennie Smit
hennie.smit03@gmail.com
+265 175 2112
 

FTS (Fishers,Trainers and Senders

Louise Laubscher
agogolouise@gmail.com
+265 197 2652
 

KIX

AnnaMarie de Klerk
annamdeklerk@gmail.com
+265 999 45 03 19
+265 884 72 76 56
 

JMTI (Josophat Mwale Theological Institute)

Ds. A Nthara
jmti@globemw.net
+265 175 0212
 
 

KONTAK

Kobus Odendaal
(+27) 21 957 7179
missio@kaapkerk.co.za