Mosambiek

Mosambiek-kaart

Mosambiek

 

Klik hieronder en lees meer:

 

Mosambiek is noord-oos van Suid-Afrika, aan die oostelike kuslyn van Afrika geleë met Zimbabwe, Zambië en Malawi aan die westelike – en Tanzanië aan die noordelike grense. Mosambiek beslaan ’n totale area van 801 590 km2 en het ’n bevolking van ongeveer 21 700 miljoen. Die hoofstad is Maputo en die geldeenheid is die Meticai.

Die NG Kerkfamilie ondersteun verskeie bedieninge en vennootskappe in Mosambiek.

Hefsiba Instituut vir Christelike Hoër Onderwys

Ivan D Stevens
stevensivand@yahoo.com
+258 824752916
www.hefsiba.org
 

IRM (Igreja ReformadaemMocambique)

Mphatso-sinode:

Die NGK-familie het steeds noue bande met ons susterskerk, die IRM en veral met die Mphatso-sinode.

Ds Mastala Bassicolo
iirmdd@gmail.com

 

Tumbine-sinode

Verskeie projekte word in Tumbine (Noord-oos-Mosambiek) deur RUVUMA, ’n vennootskap van ongeveer 30 NG Kerkfamilie-gemeentes,  gekoördineer.

Lees verder by www.ruvuma.org

 

Mobiele Kliniek – Vila Ulónguè

Pascual Cumbane
+258 828 549840
pascumbae@gmail.com

 

Faktotum en Opleiding – Vila Ulónguè

Dirk en Marie Smit
marievila.smit@gmail.com
 
 

KONTAK

Kobus Odendaal
(+27) 21 957 7179
missio@kaapkerk.co.za