RAAK BETROKKE

Roodepoort en Brakpan Uitreikspanne 012

Saam in DIENS en GETUIENIS.

 

Raak asseblief betrokke deur:

te BID vir spesifieke sake (Klik HIER vir gebedsbrosjure)
die verskillende plekke te BESOEK 
‘n BYDRAE te maak  (Kyk onder AREAS BETROKKE vir meer inligting.)

 

BANKBESONDERHEDE

 Naam:  Getuieniskommissie
 Bank:  ABSA
 Takkode:  630110
 Rekeningnommer:  360 740 579
 U verwysing:  Saak van ondersteuning
 Ons verwysing:  U naam en van

 

Faks (021 957 7181)

of

e-pos u betaling na kga1@kaapkerk.co.za