Taakspan Arbeidsbediening

Carin Brink, Streeksbestuurder van Arbeidsbediening Wes- en Suid-Kaap, verduidelik:

 

Klik hier om meer te lees

 

Doelwitte:

  • Om Christen-gelowiges in die markplek te ondersteun om geloofsgetrou te werk en te getuig
  • Om te werk vir die vestiging en die handhawing van Christelike waardes en deugde in die arbeidslewe en -wêreld
  • Om te werk vir ‘n verenigde getuienis van die Christelike kerk in mense se werkplekke
  • Om te werk vir die bevordering van geregtigheid en versoening in die arbeidswêreld
  • Om te werk vir die verligting van sosiale probleme, armoede en werkloosheid
  • Om finansieel volhoubare plaaslike Arbeidsbedieningsaksies te ontwikkel en te bestuur
  • Om toe te rus en op te lei.

 

Twee belangrike fokusse moet deurgaans verreken word:

  •  Geestelike bediening aan mense in en om die werkplek met die fokus op beide pastoraat en geregtigheid
  •  Ekonomiese geregtigheid

 

Strategiese vennote en mede-werkers:

  • Call 42
  • gemeentes
  • besighede
  • Straatwerk
  • Sport en Spel
  • IMSA nasionaal
  • Dept Landbou
  • Tygerberg Bybelskool
  • Life Coaches (bv Strong Foundation)
  • Pro Bono-dienste (kundiges)
  • Kalkbaai Bybel-instituut
  • “The Mentoring Project”
  • PATMOS plaasbediening
  • “Cares” (Hangberg gemeenskapsrehabilitasieprogram in Houtbaai)

 

Bestuurder

Carin Brink                                          
021 952 1531
083 651 9515
cbrink@kaapkerk.co.za