Die Diensgroep Getuienisaksie koördineer en bestuur ’n aantal belangrike sinodale getuienis-projekte en vennootskappe sedert 1991. Dit word namens die NG Kerkfamilie binne en vanuit die Kaapprovinsie gedoen.
Lees meer deur hieronder te klik: